Local news

Balfour hokkie staan sterk

Balfour hokkiespanne teken baie doele aan.

Balfour Gekombineerde Skool se o11 en eerste hokkiespanne het hul skool se naam onlangs hoog gehou.

Die o11 span het teen Standerton Primary School gespeel en het 5-3 as oorwinnaars uit die wedstryd getree.

Die eerste span het teen Morgenzon Landbou Akademie gespeel. Hulle het die wedstryd gedomineer en met ‘n weghol telling van 7-0 van die baan gestap.

Balfour Gekombineerde Skool se eerste hokkiespan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button