Local newsSport
Balfour Gekombineerde Skool klop Brandwag op die krieketveld
Jaco Saunders het 'n baie goeie wedstyd beleef.
Balfour Gekombineerde Skool se eerste krieketspan het onlangs teen Hoƫrskool Brandwag te staan gekom waar Balfour die wedstryd met vyf paaltjies beklink het.
Die speler van die wedstryd was Jaco Saunders, wat vyf paaltjies laat kantel het en ook 46 lopies met die kolf aangeteken het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




