Local news
Sagie leerder het ‘n kop vir somme
Annely van den Heever, ‘n Graad Ses leerder aan die Laerskool Hannes Visagie het tydens die Gauteng Wiskunde Olimpiade op 14 September 'n derde plek in die Gauteng provinsie verower.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



