Local news

Balfour Gekombineerde Skool vaar goed op die gholfbaan

Die jong gholfspelers se voorbereiding het vrugte afgewerp.

Balfour Gekombineerde Skool se laerskool gholfspan het op 14 Oktober hul eerste liga wedstryde in die Hoƫveld Bonde Liga gespeel.

Die seuns eerste span het in die Zero liga ‘n tweede plek behaal en in die IPS liga ‘n derde plek.

Die seuns tweede span het in die Zero- sowel as die IPS liga ‘n vyfde plek behaal.

Die dogters gholfspan het by die Zero- sowel as die IPS liga as wenners weg gestap.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button