HEIDELBERG
1 tot 2 November
Heidelberg Hoop saam met die span van Kwêla reël die groot makietie om die titel as Dorp van die Jaar te vier.
Top SA kunstenaars en van kykNET se akteurs sal deel maak van die makietie asook meer as 300 snuffelstalletjies.
Inskrywings vir Mej Heidelberg Hoop, Pink Hope Derby, Rommelrevolusie mode-vertoning en die Groot Kwagga Berg Burger kompetisie is oop. Die makietie vind plaas by die Unie sportvelde. Kaartjies is te koop by Webtickets of by die hekke. Volg die sosiale media blad van Heidelberg Hoop of kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205 vir meer inligting.
Weekliks:
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.
• Die Suikerbosoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdagmiddag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.
NIGEL
26 Oktober
Die Pinkster Protestante Kerk hou ‘n potjiekos kompetisie ten bate van hul fondsinsamelingsprojek. Om deel te neem en vir meer besonderhede, kontak Amanda Momberg by 083 562 8808.
2 November
The Friends of Marievale will host a Fun Bowls Day at the Nigel Bowls Club at 09:30 for 10:00. R100 per player includes light lunch. Beginners welcome and bowls will be supplied. WhatsApp teams of four to Jenny 083 499 0548 or Dee 073 501 6333 or email to friendsofmarievale@gmail.com. Spectators R65 for lunch. All funds raised go to upgrading facilities at Marievale Nature Reserve. For more information, contact Dee Johnson at 073 501 6333.
3 November
‘n Verootmoedigingsdiens word om 09:00 by die kerkgebou van die Aquilla AGS kerk in Visagiepark gehou. Almal is welkom. Al die kerkklokke in Nigel sal elke Woensdag om 12:00 lui om almal op te roep tot verootmoediging.
16 November
The Nigel Community Church is having their fundraiser Golf Day at Heidelberg Golf Club from 08:00. R2 000 per four-ball; R2 500 per four-ball and hole sponsor. Contact Quintin at 082 993 5315 or JP at 072 279 1957 or Nigelcommunitychurch@gmail.com
Sponsors Welcome! Elevate your brand and support a worthy cause.
29 November
The Nigel Community Church is having their night market at John Vorster School Sport Grounds from 16:00. A 3.2km Neon Glow Fun Run starts at 18:30. Early bird registration for adults R40, children R25 and pets R15.
Registration on November 29. Adult R50, children R30, pets R20. Pet proceeds to the Nigel SPCA. Free entrance. Inside parking available at R10 per vehicle.
Contact Church Office on 066 569 8345. For Stall Bookings: Contact Earth Owl on 060 482 1280 or 063 062 1091
22 November
Die NG Moedergemeente, Nigel bied hul immer gewilde Kers-, Vers- en Melodieaand aan om 18:30. Johan Swanepoel is die gaskunstenaar en dit beloof om ‘n uitmuntende aanbieding te wees. ’n Heerlike ete vanaf 16:30 sal die geleentheid afskop en etekaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor, Kerkstraat 94, Nigel gedurende kantoorure (Maandae tot Vrydae vanaf 08:15 tot 12:30). Gaste kan ook kies om net die vertoning by te woon.
Vir enige navrae of besprekings, skakel Ansa Kuter by 069 458 2235 of laat ‘n WhatsApp boodskap.
5 tot 7 Desember
NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.
Weekliks:
• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.
• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at 9:00 at the Conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.



