Local news

Hoërskool John Vorster se matrieks groet in styl

Die matrikulante en hul metgeselle het behoorlik uitgehang vir die geleentheid.

Hoërskool John Vorster se matrieks het op 18 Oktober hul matriekafskeid bygewoon.

Die glansgeleentheid waarna elke matrikulant uitsien, het by die skool se sportgronde afgeskop waar leerders met elegante rokke en pakke uitgerus was en in spogmotors opgedaag het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button