Local news

Volkie Tennis vier ‘n goeie jaar

Die tennis seisoen van 2024 is op gepaste wyse afgelsuit.

Die Hoër Volkskool se tennis spanne het onlangs die jaar afgesluit.

Tydens die geleentheid is die top spelers vir die jaar ook aangekondig.

Afdeling A seuns: eerste: Bryan Wiggill, tweede: Huib Sprong, derde: Willem-Jan Sprong en vierde: Biehan Wepener.

Afdeling A dogters: eerste: Luné Wepener, tweede: Morgan Bothma, derde: Anika Kritzinger en vierde: Jon-Benet Bauer.

Afdeling B seuns: eerste: Rico Swart, tweede: Petrie Barnard, derde: Kian Vorster en vierde: Aiden Niebühr.

Afdeling B dogters: eerste: Christina de la Mare, tweede: Arné van Tonder, derde: Annerie Rosslee en vierde: Anneke Smuts.

Afdeling C seuns: eerste: Rayne Badenhorst, tweede: Muhammed Karim.

Afdeling C dogters: eerste: Lana Bedeker, tweede: Christina Starck.

Ander toekennings: beste sportmangees: Lené le Roux, beste deursettingsvermoë: Monique Drinkwater en meeste vordering: Christina Starck.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button