HEIDELBERG
14 November
The Christmas lights and music on 8 Eland Street, Jordaan Park, will be up and running for all to view from November 14. Bring the family from 19:00 to experience the light show with synchronised music. For information, call Michael Gericke on 082 557 4624.
Weekliks:
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die whatsapp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg, plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.
• Die Suikerbosoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help, kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 10:00 tot 14:00 die volgende mediese hulp dienste aand: Bloeddruk R10, suiker toets R25, cholesterol R70, BMI R25, toedien van inspuitings R30, skoonmaak van ore R70 en wondsorg R50. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir navrae.
NIGEL
16 November
The Nigel Community Church will have its fundraiser Golf Day at the Heidelberg Golf Club from 08:00. R2 000 per four-ball, R2 500 per four-ball and hole sponsor. Contact Quintin on 082 993 5315, JP on 072 279 1957 or Nigelcommunitychurch@gmail.com
Sponsors are welcome to elevate their brands and support a worthy cause.29 November
The Nigel Community Church will have its night market at the John Vorster School Sports Grounds from 16:00. A 3.2 km Neon Glow Fun Run starts at 18:30. Early bird registration: Adult R40, children R25, pets R15.
Registration on November 29: Adult R50, children R30, pets R20. Pet proceeds go to the Nigel SPCA. Free entrance. Inside parking costs R10 per vehicle.
Call the Church office on 066 569 8345. For stall bookings, call Earth Owl on 060 482 1280 or 063 062 1091.
22 November
Die NG Moedergemeente, Nigel, bied hul immer gewilde Kers-, Vers- en Melodieaand aan om 18:30. Johan Swanepoel is die gaskunstenaar, en dit beloof om ‘n uitmuntende aanbieding te wees. ’n Heerlike ete vanaf 16:30 sal die geleentheid afskop, en etekaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor, 94 Kerkstraat, Nigel gedurende kantoorure (Maandae tot Vrydae vanaf 08:15 tot 12:30). Gasste kan ook kies om net die vertoning by te woon. Vir navrae of besprekings, skakel Ansa Kuter by 069 458 2235 of los ‘n WhatsApp boodskap.
30 November
Mr and Miss America Star competition will take place at the Tini Vorster Primary School in Nigel. Registration starts at 10:00. R250 pageant entry fee. For spectators, the entrance fee is R20. The pageant competition will start at 11:00. The competition is a fundraiser for Carisa Botes, who has been scouted as one of the models to represent SA in America in 2025.
5 tot 7 Desember
NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.
Weekliks:
• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak, kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.
• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday of the month at 09:00 at the conference centre at the Marievale Nature Reserve. Call Justin Donaldson on 072 373 7151 or Dee Johnson on 073 501 6333.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.