Luan Botha, ‘n uithaler rugbyspeler van die Laerskool AG Visser het vanjaar ‘n goeie jaar op die rugbyveld beleef.
Luan gekies as Suikerbosrand Jeug Rugby Klub se o11 voorspeler van die jaar.
Sy span het ook derde in die o11 Valke Jeug Liga geëindig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



