Local newsSchools

Laer Volkskool hokkiespelers gekies vir D7 spanne

Hokkiespelers gekies vir hoër louere in 2025.

Vyf hokkiespelers van die Laer Volkskool het die keurders se oog gedurende die afgelope hokkie seisoen gevang.

Marleo Vermeulen, Miné Taylor en Shantelise Schoeman is gekies vir die D7 Sedibeng o12-hokkiespan vir die nuwe jaar.

Lea Brits en Renesmay Minnaar is gekies om die D7 Sedibeng o13-hokkiespan te verteenwoordig.

Lea Brits en Renesmay Minnaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button