Local news

Wat gebeur in Heidelberg en Nigel

What is happening in Heidelberg and Nigel

HEIDELBERG

23 November

The Heidelberg Classical Singers presents The Grand Concert at the Heidelberg Town Hall. Buy tickets for R80 at the door, which opens at 11:30. For more information, call 082 043 7701

Weekliks:

• Christmas lights and music will be up daily during the festive season on 8 Eland Street, Jordaan Park. Bring the family from 19:00 to experience the light show with synchronised music. For information, call Michael Gericke on 082 557 4624.

• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg, plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbosoord hou elke Donderdag om 9:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help, kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 10:00 tot 14:00 die volgende mediese hulp dienste aand: Bloeddruk R10, suiker toets R25, cholesterol R70, BMI R25, toedien van inspuitings R30, skoonmaak van ore R70 en wondsorg R50. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir navrae.

NIGEL

22 November

Die NG Moedergemeente, Nigel, bied hul immer gewilde Kers-, Vers- en Melodieaand aan om 18:30. Johan Swanepoel is die gaskunstenaar, en dit beloof om ‘n uitmuntende aanbieding te wees. ’n Heerlike ete vanaf 16:30 sal die geleentheid afskop, en etekaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor, 94 Kerkstraat, Nigel gedurende kantoorure (Maandae tot Vrydae vanaf 08:15 tot 12:30). Gaste kan ook kies om net die vertoning by te woon. Vir enige navrae of besprekings, skakel Ansa Kuter by 069 458 2235 of laat ‘n WhatsApp boodskap.

29 November

Nigel Community Church will host a night market at John Vorster School Sports Grounds with food stalls, entertainment and music. Entrance is free and gates will open at 16:00. A neon glow fun run will take place from 18:30. Entry to partake in the run is R40 for adults, R25 for kids and R15 for pets. Contact the church office on 066 569 8345 for more information.

30 November

The Mr and Miss America Star competition will take place at Tini Vorster primary school in Nigel. Registration starts at 10:00. R250 pageant entry fee. For spectators, the entrance fee is R20. The ageant will start at 11:00. Thisis a fundraiser for Carisa Botes, who was scouted to represent SA in America in 2025.

5 tot 7 Desember

NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.

Weekliks:

• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak, kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.

• The Springs/Nigel Wessa branch and the Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday of the month at 09:00 at the Conference Centre at the Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson on 072 373 7151 or Dee Johnson on 073 501 6333.

• The Nigel SPCA has expanded its charity shop. They sell various items and invite everyone to come browse through all the goodies and clothes. They are on 1 Spaarwater Road, Nigel. Contact Angela Morris on 084 485 7020 for more information.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button