Local news
Laerskool AG Visser se nuwe leiers is reg vir 2025
Die 2025 leerlingraad moet groot skoene volstaan.
Die Laerskool AG Visser het onlangs die nuwe hoofleiers sowel as leiers vir 2025 aangekondig.
Die hoofdogter is Mieke Coetzee-Olivier en die hoofseun is Ethan Martinson.
Cristi van Tonder is die nuwe onder hoofdogter Hayden Harris sal die skoene van onder hoofseun vol staan.
Die leerlingraad wat hulle gaan bystaan is Ntokozo Dlamini, Katelyn Ehlers, Dominique Greyling, Dheo-Dhané Gillmer, Sibu Ngema, Oratiloe Tsele, Relebohile Tsotetsi, Victor le Roux, Morgan Putter en Matthew Ross.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



