Local news
Volkie maak naam in ‘n skryfkompetisie
De Beer se artikel het gehandel oor James Christopher Harrison.
Hoër Volkskool leerder Michelle de Beer (Graad Nege) het aan ‘n Afrikaanse Wikipedia skryf kompetisie vir hoërskole deelgeneem en is aangewys as die landswye wenner.
Die kompetisie vir hoërskole was aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria FM, Die Rapport, Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS) asook die Afrikaans Amptelik 100-Veldtog (Afrikaans 100).
De Beer se artikel het gehandel oor James Christopher Harrison.
Michelle se artikel kan gelees word op https://af.m.wikipedia.org/wiki/James_Christopher_Harrison
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



