HEIDELBERG
7 December
The Presbyterian will host a Carols by Candlelight evening at the 4 Seasons Nursery on Jordaan Street in Heidelberg at 18:30 for 19:00. Entry is free. Bring your picnic basket. For more information, call Nicol Kirwan Bannister on 083 704 2989.
Weekliks:
• The Christmas lights and music will run daily during the festive season on 8 Eland Street, Jordaan Park. Bring the family from 19:00 to experience the light show with synchronised music. For information, call Michael Gericke on 082 557 4624.
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaakgroepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die Whatsapp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.
• Die Suikerbosoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 10:00 tot 14:00 die volgende mediese hulp dienste aand: Bloeddruk R10, suiker toets R25, cholesterol R70, BMI R25, toedien van inspuitings R30, skoonmaak van ore R70 en wondsorg R50. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir navraee.
NIGEL
5 tot 7 Desember
NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.
Weekliks:
• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak, kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.
• The Springs/Nigel Wessa branch and the Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday ofthe month at 09:00 at the conference centre at the Marievale Nature Reserve. Call Justin Donaldson on 072 373 7151 or Dee Johnson on 073 501 6333.
• The Nigel SPCA has expanded its charity shop. They sell various items and invite everyone to come browse through all the great goodies and clothes. They are on 1 Spaarwater Road, Nigel. Call Angela Morris on 084 485 7020 for more information.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.



