Local news
Laerskool Tini Vorster leerder en somme is groot maats
Hy het ook deelgeneem aan die Provincial Numeracy Challenge waar hy ook uitstekend presteer het.
FJ Botha, ‘n Graad Drie leerder aan die Laerskool Tini Vorster het op 19 November gewys dat hy nie skrik wanneer dit by wiskunde en syfers kom nie.
FJ het aan die Mental and Numeracy Maths Challenge (vir Graad Drie leerders) deelgeneem en is as algehele wenner in beide afdelings op skool, “cluster” en distrik-vlak aangewys.
Tydens die Provincial Numeracy Challenge verteenwoordig hy die Gauteng Oos Distrik, waar hy ook goeie uitslae behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



