Local newsSchools

Top atletiek opgedis by Die Volkskool

Die drie skole se atlete het mekaar goed opgedreun en aanskoulike atletiek was die eindresultaat.

Hoër Volkskool het op 31 Januarie gasheer gespeel vir ‘n atletiek byeenkoms waartydens Hoërskool Driehoek en Overvaal deelgeneem het.

Volkskool se sport leiers Inge Boshoff en JV Badella het die atlete en gaste verwelkom, waarna aanskoulike atletiek met goeie prestasies aan die orde van die dag was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button