
Atlete van die Hoër Volkskool het op 5 Februarie aan die Top15 atletiekbyeenkoms wat by die Noordheuwel Hoërskool plaasgevind het, deelgeneem.
Altesaam 21 skole het hul staal getoon. Volkskool het negende geëindig.
Die uitstaan atlete was Pieter Greyling (derde plek seuns o17 100m met ‘n tyd van 10.76s, derde 200m met ‘n tyd van 22.15s), Martin Joubert (derde seuns o19 100m met ‘n tyd van 10.89s) en Pierre Cronje (vierde plek seuns o19 110m hekkies met ‘n tyd van 15.92s).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.