Local news
Die Hoër Volkskool wys dagbestuur aan
Die leerders het 'n groot verantwoordelikheid op hul skouers.
Die Hoër Volkskool het onlangs die VLR dagbestuur vir 2025 aangewys.
Die gekose leerders is Klaas Venter (voorsitter), Leila de Beer (onder-voorsitter), Henru Coetzer (sekretaris), Arné van Tonder (onder-sekretaresse) en Madeleen Lewis (tesourier).
Die sosiale komitee is Ellie du Toit, Div Huisamen en Willem-Jan Sprong.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



