Local newsSport

Volkie atleet skitter op die baan

Volkie atleet staan nie terug nie.

Die Hoër Volkskool atleet, Martin Joubert het vlerke onder sy voete.

Joubert (o18) het onlangs aan die Atletiek Suid-Afrika (ASA) Kampioenskappe deelgeneem in die o20 ouderdomsgroep

In die 100m semi-finaal het Martin tweede in sy uitdun geëindig en sodoende gekwalifiseer om aan die finaal deel te neem.

Van sy teenstanders in die finaal was Bayanda Walaza en Karabo Letebele, die junior wêreldkampioen.

In dié wedloop het Martin vyfde geëindig met ‘n spogtyd van 10.65sekondes.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button