Drie leerders van die Hoër Volkskool het vanjaar deelgeneem aan die Vaaldriehoek se Mnr en Mej Skole Kompetisie.

Dié skoonheidskompetisie vind jaarliks in Vereeniging plaas.

Anell Shepherd (huidige Mej Volkie) en Chanlé Marais (huidige Mej Volkie, eerste prinses) asook Darius Snyders (huidige Mnr Volkie Persoonlikheid) het Volkskool verteenwoordig.

Chanlé het met die titel van Mej Fotogenies weggestap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



