Local newsSchools
Volkskool leerders gekies vir Gauteng JKA Karatespan
Volkies neen deel aan Afrika Kampioenskappe.
Sewe leerders van die Hoër Volkskool is gekies vir die Gauteng JKA Karatespan.
Hulle is: Dylan Ras, Leani Smith, Ruwan Aspeling, Liani Porgieter, Divan Kotze, Chriselda Viljoen en Ruben Marais.
Die span gaan aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe sowel as die Afrika Beker deelneem.
Die toernooi vind op 23 en 24 Mei 2025 by die Ellis Park Arena in Johannesburg plaas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



