Local news

Volkskool hokkiespelers bou kennis tydens toer

Hoër Volkskool se seuns o16 hokkiespelers het onlangs ‘n toer na Volksrust onderneem.

In die oggende het die spelers afrigting ontvang van verskeie nasionale- sowel as provinsiale hokkiespelers.

In die middae het die spelers hulle kennis op die hokkieveld getoets waar hulle verskeie wedstryse gespeel het.

Uitslae was as volg:

Volkskool 3 – Driehoek 2.

Volkskool 3 – Overvaal 1

Volkskool 0 – Die Wilgers 1

Volkskool 2 – Volksrust 0 en Volkskool 0 – Volksrust 2.

Volkskool 2 – Volksrust (o14) 0.

Regard le Roux was ook tydens die wedstryde drie keer aangewys as speler van die wedstryd.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button