Local news
Die Paashaas kuier in Jordaanpark
Die Paaseier soektog is 'n jaarlikse instelling by Jordaanpark.
Jordaanpark se jaarlikse Paaseier soektog het op 12 April plaasgevind by die Jordaanpark Parkie.
Die Paashaas en sy helpers Vittoné Theron en Caitlin Voster het die Paaseiers weg gesteek vir elke soettand om te vind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



