Local news

Sprokie karakters kuier by Volkies

Op Vrydag 25 April was dit Boek- en Karakterdag by Volkies, en daar is geskitter in uitrustings van Tinkerbell tot Robin Hood.

Boek- en Karakterdag is ’n prettige geleentheid waar leerders as hul gunsteling boekkarakters kan aantrek en die vreugde van lees kan vier.

Jané en Limari Ernst as Stripes en Oompa Loompa

Dit word dikwels gehou ter viering van Wêreldboekedag, wat jaarliks op 23 April plaasvind.

Antoné en Diané Visser as die Chefs van Ratatouille

Skole moedig kinders aan om kreatief te wees met hul kostuums.

Gabriel Pereira as Robin Hood

Die dag is nie net oor aantrek nie; dit is ook ’n geleentheid om lees aan te moedig.

Zaylee van den Berg as Tinkerbel

Laer Volkskool-leerders het die skool in ’n sprokiesland verander met hul kostuums en terselftertyd die verhaal van elke karakter gelees.

Stian Els as die ‘Big Friendly Giant’ en Lia Els as Merida, die skotse prinses.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button