Local newsSchools
Volskool spelers gekies vir Sedibeng-spanne
Laer Volkskool rugbyspelers wys hul staal.
Verskeie rugbyspelers van die Laer Volkskool is gekies vir die Sedibeng-rugbyspanne wat teen die Ekurhuleni-spanne te staan gaan.
Die wedstryde sal bepaal watter spelers gekies sal word vir die Valke-spanne.
Die spelers is:
O13a: Wian Gildenhuys en Stefan Swanepoel.
O13b: Connor Burke.
O12a: Phillip Swanepoel en Eduard Oosthuizen.
O12b: Dawid de Beer, Wian van Schalkwyk en Divan Nienaber.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



