Local news

Wat gebeur in Heidelberg en Nigel

See what is happening in Heidelberg and Nigel

HEIDELBERG

7 Mei: Suikerbos Aftreeoord saam met Sedaven bied ‘n kuns, kultuur en sop oggend aan. Elkeen wat kan sing of ‘n instrument speel, dans of voordra, selfs skilder of houtwerk en naaldwerk doen, word genooi om deel te wees van die oggend. Kontak Carina by 082 449 4120 of Marlene Walkden by 076 985 0814.

24 Mei: Sandra Taljaard bied ‘n afrondingskursus vir hoĆ«rskool meisies aan. Kontak Ashleigh Labuschagne by 082 872 2858 vir meer inligting.

31 Mei: Sandra Taljaard bied ‘n afrondingskursus vir laerskool meisies aan. Kontak Ashleigh Labuschagne by 082 872 2858 vir meer inligting.

31 May: The annual Western Race 4 Hope will take place at the Poortjie venue in Heidelberg in aid of the Lesedi Community Centre. Online entries can be done at Webtickets.

2 Augustus: Die ATKV Heidelberg-tak hou hul lang tafel geleentheid vir die dorp met ā€˜n heerlike ete. Sandra Taljaard (ATKV voorsitter) sal nader aan die tyd meer inligting deurgee. Die Afrikaanse taal eeufees viering sal ook tydens die geleentheid plaasvind.

Weekliks:

• Die Plaashuiswinkel in Begemansraat 40 hou elke Saterdag van 08:00 tot 13:00 ā€˜n rommelmark. Slegs tweedehandse goed word verkoop en geen bespreking is nodig. Kontak Melinda van der Merwe by 072 134 1420.

• Heidelberg Meander takes place every first Saturday of the month from 08:00 to 14:00 and includes Art in the Park at the Heritage Museum, Car Boot Sale and Market Day at Plaashuiswinkel, Heritage Tours and Painted Drums outdoor gallery. For more information, contact Melinda van der Merwe on 072 134 1420. To book a Heidelberg Heritage tour, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

• Every Wednesday is Pensioners’ Day at the Pitstop Car Wash and Diner on 26 Du Preez Street. Wash your car and eat in to get 20% off your bill.

• Ladi Koffi winkel in die Heidelberg Forum gebou Pretoriusstraat 52 hou elke laaste Saterdag van die maand ā€˜n stoepmark dag. Om uit te stal, kontak Marty Jerling by 082 465 9343.

• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 14:00 ā€˜n ā€˜Bly kalm, ons gaan nou brei en hekel’ middag in die saal. Bring eie wol en penne en kom kuier saam. Almal is welkom.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke eerste Vrydag van die maand ā€˜n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord oefen elke Woensdag oggend om 09:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 10:00 tot 12:00 die volgende mediese hulp dienste aand: Bloeddruk R10, suiker toets R25, cholesterol R70, BMI R25, toedien van inspuitings R30, skoonmaak van ore R70 en wondsorg R50. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir navrae.

NIGEL

17 May: The Friends of Marievale will host a Night Under the Moon and Bring and Braai (fires provided) at the Marievale Nature Reserve on May 17.

Entrance is off the R42 from 16:00 at R100 per car (cash only). A guided walk will start from the picnic site at 16:30 after which visitors can braai and enjoy the beautiful surroundings.

Visitors to bring lamps and camp chairs and their own refreshments. For more information contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.

25 May: The Friends of Marievale will have a fun bowls day at the Nigel Bowls Club in Von Gesau Street, Nigel.

Beginners are welcome and bowls will be provided to those who do not have. Registration from 9:30 for teams of 4. Play to start at 10:00. R130 (cash only) per player which includes a light lunch. Spectators R65 for lunch. Great prizes to be won. WhatsApp names to Jenny 083 499 0548 or Dee 073 501 6333. All funds raised by events go towards improvements at the Marievale Nature Reserve.

6 Junie: Die NG Kerk Nigel-Oos bied ‘n nagskiet kompetisie aan vanaf 18:00 tot laat. Die kompetisie sal by Des Pienaar skietbaan net buite Nigel plaasvind. Vanaf ‘n voertuig met skietbankie skiet elke skut na 5 ghonge op onbekende afstande teen tyd. R100 per inskrywing. Geen beperking op aantal inskrywings per skut.

Vrywaringsvorm word voorsien. Vir meer inligting, kontak Riaan Jonker by 082 063 7499.

Weekliks:

• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak kontak AndrĆ© Moolman by 076 811 4953.

• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at 09:00 at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333 or email friendsofmarievale@gmail.com

• The Nigel SPCA has expanded its charity shop. They sell various items and invite everyone to browse through all the great goodies and clothes. They are on 1 Spaarwater Road, Nigel. Contact Angela Morris on 084 485 7020 for more information.

Beplan jy ā€˜n geleentheid, fondsinsameling of ā€˜n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button