Laer Volkskool leerders Janco Jordaan, Robért Alkema en Zara-Jane van Niekerk het onlangs aan die NW Olimpiade uitdun-rondes deelgeneem. Al drie die leerders het na die volgende ronde deurgedring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




