Local news

Vossie ruiters gallop podium plekke los

Danelle en Dunay Steenkamp het onderskeidelik 'n eerste en tweede plek behaal.

Ruiters van Hoërskool John Vorster het onlangs aan Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Assosiasie (SANESA) kompetisie deelgeneem en onderskeidelik ‘n eerste en tweede plek behaal.

SANESA is ‘n platform vir skoolleerders om in verskeie perdry dissiplines mee te ding. Danelle en Dunay Steenkamp het onderskeidelik ‘n eerste en tweede plek behaal.

Hul afrigter is Elra en Ruan van Tonkin-Biering Equestrian.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button