Local news

Wat gebeur in Heidelberg en Nigel

See what is happening in Heidelberg and Nigel

HEIDELBERG

23 Mei: Charlie Dicks kom sing by die Suikerbos Aftreeoord. Vertoning begin 10:00 en toegang is gratis. Vir meer inliging, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

24 Mei: Die Simfonia Juventi jeugsimfonieorkes hou ‘n galakonsert by Hoër Volkskool Heidelberg. Die konsert is geskeduleer vir 18:30 tot 21:30. Die orkes, bekend vir sy talentvolle jong musikante, tree in ‘n glansgeleentheid op waar al die fondse wat gegenereer word, vir die Suikerbosoord Waterprojek gaan. Bespreek by www.quicket.co.za

31 May: The annual Western Race 4 Hope will take place at the Poortjie venue in Heidelberg in aid of the Lesedi Community Centre. Online entries can be done at Webtickets.

6 Junie: Die NG Kerk Rensburg bied die Frank Opperman Reünie gala-aand aan. Die glans geleentheid begin om 17:30 vir 18:30 by die NG Kerk Rensburg in 48 Romyn Straat. Koste is R5 000 per tafel van 10 gaste en sluit ‘n ete in. Vir meer inligting, kontak Wendy by 072 777 0943.

7 Junie: Die NG Kerk Rensburg bied ‘n Frank Opperman vertoning aan. Die vertoning begin om 16:00 by die NG Kerk Rensburg in 48 Romyn Straat. Koste is R150 per kaartjie. Vir meer inligting, kontak Wendy by 072 777 0943.

7 June: The grand launch of Woman Ignite will take place at 10:00 at De Pecan Valley Venue on the R42 Meyerton Road. Woman Ignite is a celebration of power, passion and purpose and an opportunity for businesswomen to network. Tickets R500 per person. Limited seats available. Book through webtickets.co.za.

For more information contact Nicolene Neveling at 072 840 0205 or Ashleigh Labuschagne at 082 872 2858.

Launch will include mini-makeup masterclass, motivational talk, photos session, gin tasting and lunch.

2 Augustus: Die ATKV Heidelberg-tak hou hul lang tafel geleentheid vir die dorp met ‘n heerlike ete. Sandra Taljaard (ATKV voorsitter) sal nader aan die tyd meer inligting deurgee. Die Afrikaanse taal se eeufees vieringe sal ook tydens die geleentheid plaasvind.

Weekliks:

• Die Plaashuiswinkel in Begemanstraat 40 hou elke Saterdag van 08:00 tot 13:00 ‘n rommelmark. Slegs tweedehandse goedere word verkoop en geen bespreking is nodig. Kontak Melinda van der Merwe by 072 134 1420.

• Heidelberg Meander takes place every first Saturday of the month from 08:00 to 14:00 and includes Art in the Park at the Heritage Museum, Car Boot Sale and Market Day at Plaashuiswinkel, Heritage Tours and Painted Drums outdoor gallery. For more information, contact Melinda van der Merwe on 072 134 1420. To book a Heidelberg Heritage tour, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

• Every Wednesday is Pensioners’ Day at the Pitstop Car Wash and Diner on 26 Du Preez Street. Car wash and eat in and get 20% off your bill.

• Ladi Koffi winkel in die Heidelberg Forum gebou Pretoriusstraat 52 hou elke laaste Saterdag van die maand ‘n stoepmarkdag. Om uit te stal, kontak Marty Jerling by 082 465 9343.

• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 14:00 ‘n ‘Bly kalm, ons gaan nou brei en hekel’ middag in die saal. Bring eie wol en penne en kom kuier saam. Almal is welkom.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord oefen elke Woensdag oggend om 09:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 10:00 tot 12:00 die volgende mediese hulp dienste aan: Bloeddruk R10, suikertoets R25, cholesterol R70, BMI R25, toedien van inspuitings R30, skoonmaak van ore R70 en wondsorg R50. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir navrae.

NIGEL

25 May: The Friends of Marievale will have a fun bowls day at the Nigel Bowls Club in Von Gesau Street Nigel.

Beginners are welcome and bowls will be provided to those who do not have. Registration from 09:30 for teams of four. Play to start at 10:00. R130 (cash only) per player which includes a light lunch. Spectators R65 for lunch.

Great prizes to be won. WhatsApp names to Jenny 083 499 0548 or Dee 073 501 6333. All funds raised by events go towards improvements at the Marievale Nature Reserve.

6 Junie: Die NG Kerk Nigel Oos bied ‘n nagskiet kompetisie aan vanaf 18:00 tot laat. Die kompetisie sal by Des Pienaar skietbaan net buite Nigel plaasvind. Vanaf ‘n voertuig met skietbankie skiet elke skut na vyf ghonge op onbekende afstande teen tyd. R100 per inskrywing. Geen beperking op aantal inskrywings per skut.

Vrywaringsvorm word voorsien. Vir meer inligting, kontak Riaan Jonker by 082 063 7499.

Weekliks:

• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak kontak André Moolman by 076 811 4953

• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at 09:00 at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333 or email friendsofmarievale@gmail.com

• The Nigel SPCA has expanded its charity shop. They sell various items and invite everyone to browse through all the great goodies and clothes. They are on 1 Spaarwater Road, Nigel. Contact Angela Morris on 084 485 7020 for more information.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za of WhatsApp na 066 214 1913.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button