Local news

Charlie Dicks bring gospel en country na volgepakte Suikerbos Aftreeoord

Die inwoners van die Suikerbos Aftreeoord het op 23 Mei die country- en gospel kunstenaar Charlie Dicks in ’n volgepakte saal by die oord verwelkom.

Marlene Walkden, maatskaplike werker van Suikerbos Aftreeoord, het almal verwelkom en die kunstenaar aan die gehoor bekendgestel.

Marlene Walkden het almal verwelkom.

Charlie se man, André du Toit, het ook saam met haar sommige van die liedere gesing.

Charlie Dicks se optrede is deur die inwoners van die Suikerbos Aftreeoord geniet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button