Local news
Graad Vier Volkies oorheers distrik se spelkompetisie
Die Graad Vier leerders maak skoonskip met hulle goeie spelvernuf.
Laer Volkskool Graad Vier leerders het onlangs aan die Afrikaanse Spelkompetisie op distriksvlak deelgeneem.
Met goeie spelvaardighede, kennis en vermoë het die Volkies die eerste drie plekke ingeneem.
James Hendricks het die eerste plek behaal, Brayden Squire die tweede plek, en Marlia Eberwein die derde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



