Local news

Volkies sukkel teen Pietersburg

Volkies reis na Pietersburg vir Noodvaal wedstryde.

Hoër Volkskool het na Pietersburg gereis vir hulle Noordvaal wedstryde op 26 Julie.

Die uitslae is as volg:

o14A: Volkskool 5 en Pietersburg 0, o14B: Volkskool 26 en Pietersburg 7.

o15A: Volkskool 0 en Pietersburg 38, o15B: Volkskool 7 en Pietersburg 31.

o16A: Volkskool 43 en Pietersburg 10, o16B: Volkskool 0 en Pietersburg 19.

Derdespan: Volkskool 5 en Pietersburg 17, tweedespan: Volkskool 24 en Pietersburg 26, en eerstespan: Volkskool 22 en Pietersburg 50.

Volkskool speel hul volgende wedtryde teen Hoërskool Secunda op Volkskool se velde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button