Local newsSport

Talentvolle Volkie gholfspeler verteenwoordig Vaaldriehoek

Die SA-Skole Gholftoernooi vind van 5 tot 7 Oktober in Noordwes plaas.

Hoër Volkskool-leerder en talentvolle gholfspeler, Regard le Roux, weet hoe om voëltjies te slaan en nou is hy op pad na Golf SA om sy merk te maak.

Met goeie spel en konstante uitslae is Regard gekies om die Vaaldriehoek-golfspan te verteenwoordig.

Die span gaan van 5 tot 7 Oktober aan die SA-Skole Gholftoernooi in die Noordwes deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button