Local newsSchools

Volkie vaar goed in EBW Olimpiade

Die skrander leerder het 'n derde plek behaal.

Laer Volkskool leerder, Wesley Faul het onnlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Sedibeng Olimpiade deelgeneem.

Wesley het homself baie goed van sy taak gewyt en ‘n uitstekende derde plek behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button