Local news

Brons en silwer toekennings vir Volkskool toneelspelers

‘n Groep leerders van Hoër Volkskool het onlangs by die ATKV Tiener Toneelkompetisie op die verhoog uitblink .

‘n Groep toneelspelers van die Hoër Volkskool het onlangs aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.

Die leerders wat op die verhoog geskitter het, was Daphne Schipper, Lenya Price, Annagreth Botha, Liam Rocher, Rickus Pretorius, Stian Vogel, Karlie de Bruin, Kïché Brink, Simoné Meere, Leané Ridgard, Kaylynn Botha, Reinhardt Eloff, Marcus van Staden en Ayden Schoombe.

Na afloop van die kompetisie kan Volkskool met die volgende toekennings spog: Liam Rocher (bronsmedalje vir klank), Annagreth Botha (brons vir beligting), Lenya Price (brons vir verhoogbestuur), me Suzaan Cloete (silwer vir stelontwerp, verhoogontwerp en kostuumontwerp).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button