Local newsSport

Laer Volkskool hokkie spanne het ‘n goeie seisoen

Die drie spanne van die skool het hul kantop die hokkieveld gebring.

Laer Volkskool se hokkieseuns het uitstekend gevaar in die onderskeie hokkieligas.

Die eerste span en die o11A-span het deurgedring na die kwartfinale in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

Die tweede span het as naaswenners in hulle liga geëindig.

 Die Laer Volkskool se o11-hokkiespan.
Die Laer Volskool se eerste hokkiespan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button