Local newsSport
Sterk Nigel verteenwoordiging in Valke-span
Nigel Rugbyklub vier ’n besonderse mylpaal nadat agt van hul spelers gekies is om die Valke Span te verteenwoordig tydens die plattelandse proewe.
Nigel Rugbyklub het sterk verteenwoordiging geniet tydens die Valke Plattelandse rugbyproewe wat op 13 September by die John Vorster Stadion plaasgevind het.
Na afloop van die proewe is agt van die klub se spelers vir die Valke-span gekies.
Dié spelers is Wandre Storm, Graig Scott, Minenhle Siwela, Jopa Mulomba, Simba Jange, Ollie Mtyali, Odwa Gcobo en Siyanda Mathenjwa.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



