Local newsSchools
Volkskool netbalspeler ontvang top netbaltoekennings
Dié netbalspeler het erkenning ontvang vir haar toewyding.
Hoër Volkskool-leerder en netbalspeler, Suné Barnard, het op 30 September by die Gauteng Gauteng-netbalprysuitdeling toekennings ontvang.
Dit was vir o18 “talent identification” en is sy aangewys as die beste senior-skole-netbalspeler.
Verder is daar ook erkenning gegee aan haar keuring vir die o19 Suid-Afrikaanse nasionale span.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



