Local newsSchools

KYK: Fotogalery van die Volkskool se matriekafskeid: Blink karre en mooi rokke

Geen moeite is ontsien om die geleentheid 'n onvergeetlike een te maak nie.

Ouers, familie en vriende het op 17 Oktober in groot getalle opgedaag om die matrikulante van Hoër Volkskool by hul afskeid te verwelkom.

Pragtige uitrustings, blink voertuie en selfs perde het gesorg vir ’n onvergeetlike skouspel.

‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
 Een van die voertuie wat ‘n matrikulant paartjie afgelaai het.
 ‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
Sportvoertuie wat matrikulant paartjies afgelaai het.
‘n Matrikulant staan op die rooi tapyt.
‘n Paartjie daag op by die afskeid.
‘n Paartjie op die rooi tapyt.
 Een van die voertuie wat ‘n matrikulant paartjie afgelaai het.
Een van die voertuie wat ‘n matrikulant paartjie afgelaai het.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
‘n Paartjie loop op ‘n rooi tapyt.
Een van die voertuie wat ingespan is om vir ‘n groot oomblik te sorg.
 ‘n Paartjie staan op die rooi tapyt.
Daar was selfs weermagvoertuie ingespan om paartjies af te laai.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
‘n Paartjie loop op ‘n rooi tapyt.
Een van die voertuie waarin daarmee opgedaag is.
Voertuie staan in ‘n ry om die paartjies af te laai.
 Die matrikulante en met groot swier in ‘n verskeidheid voertuie opgedaag.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
Een van die paartjies het in ‘n trekker opgedaag.
Een van die voertuie wat ‘n matrikulant paartjie afgelaai het.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
 ‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
Vier voertuige staan in gelid om paartjies at te laai.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.
 Belangstellendes kyk hoe die matrikulante opdaag.
‘n Paartjie daag by die matriekafskeid op
‘n Paartjie loop op ‘n rooi tapyt.
Een van die blink vuurwaens waarin die paartjies opgedaag het.
Twee paartjies maak hul opwagting in styl.
‘n Matrikulant word in ‘n rooi vuurwa afgelaai.
‘n Paartjie staan op ‘n rooi tapyt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button