Local newsSchools
Volkskool leerder beïndruk keurders en kry Lions spanplek
Die talentvolle Volkskool leerder het 'n groot mylpaal in krieket bereik.
Laerskool Volkskool leerder en talentvolle krieketspeler Brüssow Kraftt het die afgelope tyd sy staal gewys op die krieketveld.
Met toegewyde spel en uitstekende prestasie het Brüssow eers sy vaardighede in die Johannesburg-Suidspan ten toon gestel, waar hy die keurders behoorlik beïndruk het.
Sy uitsonderlike spel het hom ’n plek in die Lions streekspan besorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



