Local newsSchools
Gekombineerde Skool Balfour se nuwe laerskool leiers word aangewys
Die nuwe hoofleiers staan reg om die uitdagings wat leierskap bied aan te pak.
Die Gekombineerde Skool Balfour het sy laerskool hoofleiers vir 2026 aangewys.
Die hoofseun en hoofmeisie is Ntoki Mokwena en Mieke Bekker.
Nihan Coetzee en Katelyn Hattingh sal die leisels as onderhoofseun en onderhoofmeisie oorneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






