Local newsSchools
Die Laer Volkskool se Voorsittersraad is reg vir 2026.
Die skool se nuwe Voorsittersraad is reg om hul stempel af te druk.
Die Laer Volkskool het die Voorsittersraad vir 2026 bekend gemaak.
Die hoofseun en -dogter is Wian van Schalkwyk en Tharien Bedeker, wat bygestaan sal word deur die onderhoofseun en -hoofdogter, Christiaan Lewis en Favor Moliko.

Die ander lede van die voorsittersraad is Claudette Beyers, Ruben de Klerk, Ludwig du Plessis, Jané Ernst, Kari Fourie, Anené Meyer, Divan Nienaber, Eduard Oosthuizen, Raychel Pereira, Clemens Pretorius, Shantelize Schoeman, Rikus Schoeman, Aniela Strassburg, Phillip Swanepoel, Danika van Driel, Marleo Vermeulen en Stian Viljoen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



