Local news

Volkies hokkiespelers kry regmerkies op keurders se telkaarte

Die drie jong hokkiespelers se harde werk en toewyding is deur die keurders raakgesien.

Laer Volkskool leerders, Juwann Botes, Stefan Buys en Ruben de Klerk het onlangs hul talent op die hokkieveld bewys.

Al drie hokkiespelers is gekies vir Sebideng se D7 hokkiespanne.

Juwan Botes en Stefan Buys is vir die o12 span gekies. Ruben de Klerk is by die o13 span ingesluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button