Local news

Nuwe leerlingraad van Laerskool Tini Vorster reg om leisels oor te neem

Die groep nuwe leiers is opgewonde om die bul by die horings te pak.

Laerskool Tini Vorster het sy leerlingraad en hoofleiers vir 2026 onlangs bekend gemaak.

Die hoofseun is Matthew Dalton en die hoofdogter, Lana Kuün.

Die onderhoofleiers is Mia Rothmann, Rynhardt Coetzer, Alrochè Barnardo, CJ Becker, Driané Raath en Dillan Vermaak.

Die leerlingraad wat die hoofleiers gaan bystaan, is Jayden Hurley, Christian Haai, Xadrian Müller, Rudolph van Jaarsveld, André du Plooy, Lohann Smit, Donovan Pretorius, Arno Krause, Amy-Leigh Kotze, Nevaeh Allner, Alichka-Mari Lourens, Naomi du Toit, Natasja Janse van Vuuren, Nandi Louw, Angelica Vorster en Leané Rudolph.

Laerskool Tini Vorster se leerlingraad vir 2026. Agter: Jayden Hurley, Christian Haai, Xadrian Müller, Rudolph van Jaarsveld, André du Plooy, Lohann Smit, Donovan Pretorius en Arno Krause.Voor: Amy-Leigh Kotze, Nevaeh Allner, Alichka-Mari Lourens, Naomi du Toit, Natasja Janse van Vuuren, Nandi Louw, Angelica Vorster en Leané Rudolph. PHOTO: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button