Kersversierings wat in Heidelberg sigbaar is.
PHOTO: Eugene Viljoen
Tydens die naweek van 6 Desember het verskeie Kersgebeure plaasgevind.
Die Mediterreense Plaaswinkel het hulle gebruiklike Kersmark aangebied met stalletjies waar besoekers kon kies en keur wat hullle wou koop.
Hoër Volkskool was deel van die optog gewees. PHOTO: Eugene Viljoen
Dit het gewissel van lekker eetgoed, Kersgeskenke tot nog meer.
By die Angelo Mall SPAR Car and Community Festival in Nigel is ook ‘n mark aangebied met verskeie stalletjies.
Daar was ook voertuigdrifting, wat deur baie toeskouers bygewoon is.
Kersversierings op ‘n voertuig. PHOTO: Eugene Viljoen
Daar het almal ge-oe en ge-ahhh soos die voertuigbestuurders hul kuns beoefen het.
Later die aand het die Jordaan Park Forum se Kersparade plaasgevind. Al die besoekersvoertuie het in ‘n parade deur Jordaan Park se strate gery. Kersvader was ook deel van die parade.
Frikkie Möller staan by sy stalletjie PHOTO: Eugene Viljoen
Die parade het by Pick n Pay se parkeerterrein begin. Daar het almal saam deur Jordaan Park se strate gery het en by die parkie in Jordaan Park geëindig, waar die kinders Kersvader van naderby leer ken het.
Ou voertuie was ook uitgestal. PHOTO: Eugene Viljoen‘n Versierde VW Beetle. PHOTO: Eugene ViljoenMininke Fourie, Antoinette Fourie, Florence Swanepoel en Anne-Mieke Fourie geniet die mark. PHOTO: Eugene ViljoenDie Kersparade oppad Jordaan Park toe. PHOTO: Eugene ViljoenEen van die voertuie besig met drifting. PHOTO: Eugene ViljoenLesedi Community Centre se opgemaakte voertuig. PHOTO: Eugene ViljoenKersvader word deur kinders omring. PHOTO: Eugene ViljoenJeanéne Kruger van Girly Wirly wys haar klerereeks PHOTO: Eugene ViljoenElmarie Jansen van Vuuren staan by haar stalletjie. PHOTO: Eugene ViljoenMarili Prinsloo van Marili’s Art by haar stalletjie. PHOTO: Eugene ViljoenDie Kersmark was ‘n gewoel van besoekers gewees. PHOTO: Eugene ViljoenDie skare wat die voertuigdrifting geniet het. PHOTO: Eugene Viljoen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.