Local news

Die Heigel Fotoklub se algemene fotowenners vir 2025

Persone wat meer inligting oor die klub wil bekom kan Dawie de Villiers by 084 600 5765 kontak.

Die Heigel Fotoklub, met lede uit Heidelberg en Nigel, het deur die jaar maandeliks hul beste foto’s ingestuur vir beoordeling.

Die inskrywings is in verskeie kategorieë beoordeel, met toekennings vir junior wenner, algehele wenner en tema wenner.

Die algemene fotowenners van Januarie tot November is:

Januarie: Tsisikama Sonsondergang deur Dawie de Villiers.

Die algemene wenfoto vir Januarie is Tsisikama Sonsonder deur Dawie de Villiers. PHOTO: Dawie de Villiers

Februarie: Smokin deur Ineke Kleingeld.

Die algemene wenfoto vir Februarie is Smokin deur Ineke Kleingeld. PHOTO: Ineke Kleingeld.

Maart: Lemoenvlinder deur Ineke Kleingeld.

Die algemene wenfoto vir Maart is Lemoenvlinder deur Ineke Kleingeld. PHOTO: Ineke Kleingeld.

April: Floris se baard deur Carin du Bois.

Die algemene wenfoto vir April is Floris se baard deur Carin du Bois. PHOTO: Carin du Bois.

Mei: Net die regte grootte Carin du Bois.

 Die algemene wenfoto vir Mei is Net die regte grootte deur Carin du Bois. PHOTO: Carin du Bois.

Junie: Bruinsylangstertjie deur Nicolaas Smith.

Die algemene wenfoto vir Junie is Bruinsylangstertjie deur Nicolaas Smith. PHOTO: Nicolaas Smith

Julie: Me and my Harley deur Michelle van Niekerk.

Die algemene wenfoto vir Julie is Me and my Harley deur Michelle van Niekerk. PHOTO: Michelle van Niekerk..

Augustus: Gariep deur Nicolaas Smith.

Die algemene wenfoto vir Augustus is Gariep deur Nicolaas Smith. PHOTO: Nicolaas Smith

September: Koue oor die Drakensberge deur Dawie de Villiers.

Die algemene wenfoto vir September is Koue oor die Drakensberge deur Dawie de Villiers. PHOTO: Dawie de Villiers

Oktober: Waar is die trappe deur Pieter Harmse.

Die algemene wenfoto vir Oktober is Waar is die trappe deur Pieter Harmse. PHOTO: Pieter Harmse.

November: Prickly Beauty Michelle van Niekerk.

CAPTION: Die algemene wenfoto vir November is Prickly Beauty deur Michelle van Niekerk. PHOTO: Michelle van Niekerk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button