Junie se tema wen foto is Baas van die plaas deur Nicolaas Smith.
PHOTO: Nicolaas Smith.
Die Heigel Fotoklub, met lede uit Heidelberg en Nigel, het deur die jaar maandeliks hul beste foto’s ingestuur vir beoordeling.
Die inskrywings is in verskeie kategorieë beoordeel, met toekennings vir junior wenner, algehele wenner en tema wenner.
Die fotograwe wat temafoto wenners van Januarie tot November was:
Januarie: (vakansie): Slipping and Sliding deur Eugene Viljoen.
Februarie: (water): Goue water rimpels deur Marissa Enslin.
Maart: (beweging in sport): Lua deur Marius Bornman.
April: (kosmos): Cosmos Beauty deur Carin du Bois.
Mei: (berge en dale): Teen die grens van begrip deur Riekie Bornman
Junie: (troeteldiere): Baas van die Plaas deur Nicolaas Smith.
Julie: (geboue en murasies): Murasie deur Ineke Kleingeld.
Augustus: (fotos wat ‘n storie vertel): GBV Awareness deur Eugene Viljoen.
September: (negatiewe spasie): Red and Blue Horizon deur Heinrich van der Merwe.
Oktober: (panning): Op spoed deur Annatjie Smith
November: (verwoesting en brande): Putting out the flames deur Eugene Viljoen.
Februarie se tema wen foto is goue water ripples deru Marissa Enslin. PHOTO: Marissa Enslin. April se tema wen foto is Cosmos Beauty deur Carin du Bois. PHOTO: Carin du Bois.Oktober se tema wen foto is Op Spoed deur Annetjie Smith. PHOTO: Annetjie Smith. Julie se tema wen foto isMusaie deur Ineke Kleingeld. PHOTO: Ineke Kleingeld.Augustus se tema wen foto us GBV Awareness deur Eugene Viljoen. PHOTO: Eugene Viljoen.September se tema wen foto is Red and Blue Horozon deur Heinrich van der Merwe. PHOTO: Heinrich van der Merwe.Maart se tema wen foto is Lua deur Marius Bornman. PHOTO: Marius Bornman Januarie se tema wen foto is Slipping and Sliding deru Eugene Viljoen. PHOTO: Eugene Viljoen.Mei se tema wen foto is Teen die grens van begrip deur Riekie Bornman. Riekie Bornman.November se tema wen foto is Putting out the fires deur Eugene Viljoen. PHOTO: Eugene Viljoen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.