Heidelberg Rugbyklub (die Berge) het die afgelope naweek hul spiere teen Vanderbijlpark Rugbyklub gebult en die besoekers met ‘n telling van 44-31 geklop.
Cornelius Kok, Juan Pelser, Juandré van Wyk (2), Shane Jansen en Keith Krugel was die tuisspan se puntemakers. Jason van Jaarsveld het 14 punte met sy skopskoen aangeteken.
Die volgende wedstryd vind op 14 Julie by Edenvale Rugbyklub plaas.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



