Local sportSport

Ligabeker wink vir Nigel se eerstes na spogoorwinning in semi-finaal

Nigel Rugbyklub se eerstespan het die afgelope naweek die vloer met Meyerton Knights gevee en met ‘n telling van 83-7 na die finaal deurgedring.

Die wedstryd het om 15:30 by John Vorster Stadion afgekop en toeskouers is met ‘n fees van drieë beloon.

LEES MEER oor DIé WEDSTRYD IN DIE UITGAWE VAN 8 AUGUSTUS

Nigel kom op 18 Augustus teen Sasolburg in die finale kragmeting te staan.

Die wedstryd word by Barnard Stadion in Kempton Park gespeel en ondersteuners is welkom om dit by te woon.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button