

Zayne van der Merwe en Biehan Wepener het Laerskool Tini Vorster se o/11-krieketspan tydens die afgelope liga wat op 30 Augustus beklink is, verteenwoordig. Hulle het as ligawenners uit die stryd getree. Die span word deur Izak de Villiers afgerig.

Dian la Grange, Keane Duckitt, Lourens van der Linde, Daniël Munro, Joshua Munro, Michael Doubell, Justin Johst, PW Cronjè, Elcher Grung, Max du Plessis, Keegan van der Merwe en Handerik Deyzel
Hulle word deur Ferdi Steenkamp afgerig. Uitspeelwedstryde vir die Blesbokspruit-wenners begin later vandeesweek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



